Van dieselfde ontwikkelaar van staatmaker komplekse soos Heuwelsig, Kiepersol, Kloofsig, De Hoek en Bateleur Estate kom hierdie moderne, maar aardse leefstyl landgoed.
Boulders het dit alles!
- Natuur verweefde uitsig
- Maksimum privaatheid
- Gesins gefokusde huise
- Eksklusiwiteit
- Uitsonderlike estetiese kenmerke, natuur en gerief
- Gemak van vooraanstaande skole, mediese geriewe en inkopie sentrums binne 'n klipgooi
- Ruim groen bande waar kinders kan verken en speel
